DIE MELK IS NIE DOOD NIE.

Dear FKNArmy Nation,

Ons is trots om aan te kondig:

DIE MELK IS NIE DOOD NIE.

3 Oktober 2026.
SuperSport Park, Gauteng.

Hierdie keer doen ons dit nie alleen nie.

MELK werk saam met die hele FKN Army om hierdie een groter, louder, beter en meer outrageous as ooit tevore te maak.

Twee kragte bymekaar met ‘n gedeelde visie om die volgende fase van Melk Fest te bou. Groter in skaal, sterker in uitvoering en meer gefokus op ’n ware, world-class experience.

Bewaar jou bolip tapyt. Jy het nog nooit MELK soos dié gesien nie.

Vir nou is die lineup ‘n geheim.

Maar GLO in THE FKN MELK. Sesde is die beste.

ALL AGES WELCOME.

Handicap Friendly.

PHASE 1: MEIRINGSPARK VARK KAARTJIES 
NOU BESKIKBAAR

General Access — R349.80
(Limited to 3000 tickets vir die eerste fase.)
Ticket Purchase = AUTOMATIC GIVEAWAY ENTRY
WEN ’n kraakvars iPhone 17 of MacBook Air 13” M4

KRY JOU KAARTJIE HIER

CHECK OUT our launch video:
MELKFEST LAUNCH

Together, we make a FKN difference.

Best Regards,

Malcolm & KiKi
FKNArmy
Where we make things FKN happen and change lives.

Donate

We believe in radical generosity! Your partnership and financial donations enable this organization to share Goodness with a dying and broken world in need of hope.

Donate via:

Yoco supports credit & debit cards, Apple pay, as well as Google Pay. This allows you to pay with your Visa Credit Cards. Visa Debit Cards.

Donate via:

Nedbank
Account Name: FKN ARMY NPC
Account Type: Current Account
Account Number: 1249575079
Branch Code: 198765
SWIFT Code: NEDSZAJJ